Sarel Hayward
Suid-Afrikaanse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarel Antonie Strydom Hayward (5 Augustus 1924, Steytlerville – 2 Oktober 1999) was gedurende sy leeftyd 'n Suid-Afrikaanse politikus, en 'n lid van die regerende Nasionale Party, verteenwoordigend van Graaff-Reinet in die parlement (1969-1984).
Kitsfeite Persoonlike besonderhede, Gebore ...
Sarel Hayward | |
Kabinetsminister | |
Ampstermyn 1980 – 1984 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | Sarel Antonie Strydom Hayward 5 Augustus 1924 Steytlerville, Kaapland |
Sterf | 2 Oktober 1999 (op 75) |
Politieke party | Nasionale Party |
Sluit
Hy het lank in die kabinet van P.W. Botha gedien as adjunkminister van Landbou (1978-1980), Minister van Landbou en Visserye (1980-1982), Minister van Omgewingsake, Waterwese en Bosbou (1982-1984) en laastens as Minister van Landbou en Waterwese (1984-1986).
Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse politikus is ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Voorafgegaan deur Cornelis van der Merwe |
Minister van Omgewingsake, Waterwese en Bosbou 1982–1984 |
Opgevolg deur John Wiley |
Voorafgegaan deur Hendrik Schoeman |
Minister van Landbou en Visserye 1980–1982 |
Opgevolg deur Greyling Wentzel |