Sealand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Prinsdom van Sealand (Principality of Sealand) is 'n mikronasie, nege kilometer van die Britse ooskus, en is gesetel op 'n voormalige marineplatform.
Meer inligting Vorstendom Sealand ...
Vorstendom Sealand | ||
---|---|---|
| ||
Amptelike taal | Engels | |
Monarg | Prins en Prinses Roy Bates en Joan Bates | |
Premier | Prins Regent Michael Bates | |
Oppervlakte | 550 m² | |
Bevolking | 27 | |
Onafhanklik verklaar |
2 September 1967 | |
Geldeenheid | Sealand dollar |
Sluit