Slag van Bakenlaagte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Bakenlaagte het op 30 Oktober 1901 plaasgevind by Bakenlaagte in die Oos-Transvaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Boeremag bestaande uit ses kommando's onder bevel van genl. Louis Botha het met 'n Britse mag van 200 man onder bevel van kolonel Benson slaags geraak.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van Bakenlaagte | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
Boere se aanval by Bakenlaagte | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) Oranje-Vrystaat | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Colonel GE Benson | Louis Botha | ||||||
Sterkte | |||||||
210 | 900 | ||||||
Ongevalle | |||||||
73 dood, 134 gewond | omstreeks 14 dood, 48 gewond |
Sluit