Stikstofdioksied
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Stikstofdioksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met die formule NO2.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Stikstofdioksied |
Chemiese formule | NO2 |
Molêre massa | 46,01 g/mol |
CAS-nommer | 10102-44-0[1] |
Voorkoms | Bruin gas; bruin vloeistof |
Reuk | Stekend |
Reukdrempel | 0,1 - 0,4 dpm[2] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -11,2 °C |
Kookpunt | +21,2 °C |
Digtheid | 1,58 rel. lug |
Oplosbaarheid | Reageer met water; opl. in CCl4, CHCl3 |
Henry se konstante | 3,3 x 10-2 [L/mol.Atm]; 2000 [K] [3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LC50 | 115 dpm (rot: 1 uur) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit
Dit is 'n triatomiese molekulêre stof, wat 'n radikaal is en 'n geboë vorm het. Hierdie bruin gas maak 'n belangrike deel uit van lugbesoedeling en word in die atmosfeer maklik uit stikstofmonoksied gevorm.
Die stof kan dimeriseer en die kleurlose distikstoftetroksied vorm wat nie 'n radikaal is nie:
Hierdie dimerisasie is 'n ewewig wat na links skuif by laer temperatuur.