Thys die Bosveldklong (gebore as Thys Streicher, 17 Junie 1974 - 15 Junie 2024) was 'n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies gesing het. Van sy treffers sluit in Jaloers-Bokkie, Ek Hou Nie Van Werk Nie, Swakopmund, en In die Middel. Hy was ook mede-aanbieder van kykNET se program Net vir die Grap.

Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Thys die Bosveldklong
GeboortenaamThys Streicher
Gebore(1974-06-17)17 Junie 1974
Sterf15 Junie 2024 (op 49)[1]
Pretoria
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, Kitaar
Jare aktief1997 - 2024
AssosiasiesRolmodelle
Webwerfbosveldklong.co.za
Sluit

Sterfte

Hy sterf op 15 Junie 2024 as 'n gevolg van veelvuldige sklerose.[1][2][3]

Diskografie

  • Man Se Ding, 1997
  • Go Eagles Go!, 1998
  • Gee Dit Horings, 1999
  • Ma Sê Pa Sê, 1999
  • Ek Hou Nie Van Werk Nie, 2001
  • Jaloers-Bokkie!, 2003
  • In die Middel, 2003
  • Korrektiewe Afrikaans, 2004
  • Boeretroos, 2004
  • So waar as vet, 2005
  • Vet Pret, 2006
  • Grootste Treffers, 2005
  • Vet Pret, 2007
  • Op Veiling, 2007
  • Grootste Treffers, 2008
  • Vet Pret, 2008
  • Kom Lag 'n Slag, 2009
  • Ant Hettie, 2022
  • Loftus in die ou Dae, 2022
  • Blommetjie Blom, 2022
  • Maybe it's Time, 2022
  • Die Laaste Roep, 2024
  • Ou Bobbejaan, 2022
  • Hou My Lekker Vas, 2024

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.