Toyota HiAce
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Toyota HiAce is 'n motorvoertuig wat deur die Japannese motorvervaardiger Toyota gebou en bemark word. Sedert sy bekendstelling in 1967, is die HiAce beskikbaar in 'n wye verskeidenheid van konfigurasies, insluitende 'n miniwa (MPV) en minibus, paneelwa, bakkie, taxi, en ambulans. In Japan is die HiAce eksklusief aan "Toyopet Store" handelaars.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Toyota |
Produksie | Oktober 1967–huidig[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte handelsvoertuig Volgrootte wa |
Bakstyl | Paneelwa, minibus |
Platform | H-series |
Sluit
Die HiAce en sy variante is nie in die Verenigde State en Kanada beskikbaar nie.