Treurgrond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Treurgrond is 'n Afrikaanse rolprent wat op 29 Mei 2015 vrygestel is met Steve Hofmeyr in die hoofrol en Darrell Roodt as regisseur. Die rolprent het R749 286 in sy openingsnaweek by die loket verdien.[1]
Kitsfeite Treurgrond, Regisseur ...
Treurgrond | |
---|---|
Regisseur | Darrell Roodt |
Produksieleier | Christianne Bennetto |
Draaiboek | Tarryn-Tanille Prinsloo |
Met | Steve Hofmeyr |
Musiek deur | Geo Hoehn |
Ateljee | Valhalla Productions |
Uitgereik | 29 Mei 2015 |
Speeltyd | 91 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Amptelike webtuiste |
Sluit