Unukalhai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Unukalhai (ook bekend as Alpha Serpentis of α Ser) is ’n dubbelster in die kop van die sterrebeeld Slang (Serpens). Met ’n skynbare magnitude van 2,6[2] is dit die helderste ster in die sterrebeeld en kan dit van die grootste deel van die Aarde af met die blote oog gesien word. Volgens parallaksmetings is dit sowat 74 ligjare van die Son af.
Kitsfeite
Unukalhai
| ||||
Unukalhai se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Slang | |||
Bayer-naam | Alpha Serpentis | |||
Spektraaltipe | K2 III | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 15h 44m 16.07431s[1] | |||
Deklinasie | +06° 25′ 32.2633″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,623[2] | |||
Absolute magnitude (M) | 0,88 ± 0,03[3] | |||
B-V-kleurindeks | +1,167[2] | |||
U-B-kleurindeks | +1,248[2] | |||
Besonderhede | ||||
Radius (R☉) | 12[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 70[5] | |||
Temperatuur (K) | 4 498[6] | |||
Afstand (ligjaar) | 74 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 4,3[6] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,03[6] | |||
Ander name | ||||
Cor Serpentis, 24 Serpentis, HR 5854, HD 140573, SAO 121157, HIP 77070, BD+06° 3088, ADS 9765, CCDM 15442+0626[7] | ||||
|
Sluit