From Wikipedia, the free encyclopedia
Van Stadensriviermond is 'n kusoord 15 km oos van die mond van die Gamtoosrivier en 10 km suid van Van Stadensberg, wes van Gqeberha. Die Van Stadensrivier en die berg is volgens oorlewering vernoem na Marthinus van Staden, wie 'n plaas hier gehad het in 1744.[1]
Van Stadensriviermond | |
---|---|
Van Stadensriviermond | |
Koördinate: 33°58′05″S 25°13′41″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Poskode (strate) | 6300 |
Poskode (posbusse) | 6300 |
Skakelkode | 042 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.