Vaughan Gardiner - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vaughan Gardiner.

Vaughan Gardiner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Vaughan Gardiner
Geboorte14 April 1987 (1987-04-14) (32 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
Aktiewe jare2009 – nou
EtiketteMozi-rekords
Webwerfvaughangardiner.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Vaughan Gardiner is 'n Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.[1]

Gardiner was in Laerskool Gene Louw en hy gematrikuleer aan die Curro Privaatskool (beide in Durbanville in die Wes-Kaap).

Diskografie

  • Wie Ek Is, 2009
  • Hoe wys 'n man sy hart, 2012
  • Sit Vanaand op Herhaal, 2015

Filmografie

  • Platteland, 2011 as Wian van Niekerk
  • Hartland (TV-reeks) 2011, as Gerhard

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vaughan Gardiner
Listen to this article