Vlag van Oos-Timor
Nasionale vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Oos-Timor is op 20 Mei 2002 in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n swart driehoek met ’n wit vyfpuntige ster in, op ’n geel driehoek wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele rooi baan.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 20 Mei 2002[1] |
Ontwerp | Twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n swart driehoek met ’n wit vyfpuntige ster in, op ’n geel driehoek wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele rooi baan. |
Sluit