Vrou Soek Boer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vrou soek boer is ’n Afrikaanse rolprent wat op 7 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel is.[1] Die hoofrolle word deur Lika Berning, Bok van Blerk, en Nico Panagio vertolk. Die prent speel in Mpumalanga af en is ook in en om Wakkerstroom verfilm. Dit het ongeveer R5 400 000 gekos om te vervaardig.
- Vir die TV-reeks, sien Boer soek ‘n vrou.
Kitsfeite Vrou Soek Boer, Regisseur ...
Vrou Soek Boer | |
---|---|
Regisseur | Maynard Kraak |
Produksieleier | Maynard Kraak |
Draaiboek | Jacomien Bezuidenhout |
Met | Lika Berning Bok van Blerk Nico Panagio |
Musiek deur | Kevin Kraak |
Kinematografie | Justus de Jager |
Redigeerder | Layla Swart |
Ateljee | West Five Films |
Verspreider | NuMetro |
Uitgereik | 7 Maart 2014 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sluit