Willem Botha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Willem Botha is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Botha is in 2004 as 'n wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied word aangewys. In 2007 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waartydens hy 'n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Sy debuutalbum, Kô Ma Hier, is in 2007 uitgereik.[1] In 2009 ontvang hy 'n Euro Ster-toekenning vir sy liedjie Dis alles 'n Miracle in die kategorie vir beste oorspronklike Afrikaanse liedjie.[2]
Botha studeer tans drama aan die Universiteit van Stellenbosch.
Remove ads
Diskografie
Filmografie
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads