Witteberg
bergreeks naby Lady Grey in die Oos-Kaap, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Witteberg is 'n bergreeks geleë aan die suidelike Lesothogrens met Suid-Afrika. Dit strek van Lundeansnek tot by Lady Grey in die Oos-Kaap en vorm 'n deel van die uitgestrekte Drakensbergreeks wat vir etlike honderde kilometers oor Suid-Afrika strek.
Kitsfeite
Witteberg | |
---|---|
Die Witteberg by Lundeansnek | |
Ligging | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 2408 meter bo seevlak |
Reeks | Drakensberge |
Koördinate | 30°42′9″S 27°28′5″O |
Sluit