Worsie Visser
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hermias Cornelis (Worsie) Visser (3 September 1963 – 4 Mei 1998) was 'n bekende Afrikaanse sanger. Visser was bekend vir liedjies soos Lekker ou Jan, Ek en My Meisie, Boesmanland, Gee die Hond Wind en Osbraai op Kromdraai. Hy is op 35-jarige ouderdom in 'n vliegtuigongeluk by Saldanha oorlede.[1][2] Ná sy dood het dit bekend geword dat sy stembande besig was om in te gee en dat sy sangloopbaan waarskynlik verby was.[3]
Visser se broer, Michiel, het die baskitaar in Worsie se Boesmanland-orkes gespeel. Hy het later self 'n paar CD's uitgereik, onder andere Kom kuier by my, Lekker Boesmanland, Hier's ek weer en Bitter snare.
Een van Worsie se kitaarspelers, Zirk Bergh, later 'n sanger uit eie reg, het homself en verskeie ander op 14 Desember 2013 om die lewe gebring.
Remove ads
Diskografie
- Die Boesmanland Bundel, 2009
- Dis My Kontrei
- Vroeteltreffers Uit Boesmanland, 2004
- Res Van Die Bes – Nog Meer Treffers Van Doerietyd
- Seun Van Bitterfontein
- Treffers Van Doerie Tyd Tot Nou, 2004 TRIO
- Ou Bokke En Groen Blare
- Gee Die Hond Wind
- Lekker Ou Jan, 1997 TRIO
- Pa Se Klong LP, 1991 VENUS/TRIO
- My Hart Is Daar LP, 1988 TRIO
- Gee Hom Gas
- Dis My Kontrei LP
- Die WP Bossanova / Dankie Is Maar Al 7, 1965 VENUS
Remove ads
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads