Yoti die Griekse Boertjie
Suid-Afrikaanse sanger From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Yoti die Griekse Boertjie (gebore Panayoti Loizos[1] in 1950, oorlede 1 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse sanger wat vertonings in Afrikaans, Engels en Grieks aangebied het. Yoti is in Suid-Afrika gebore, maar sy ouers was van Siprus afkomstig.
Sy lied, Die wit Angelier, wat hy self gekomponeer het, het vir drie weke die nommer een posisie op die Afrikaanse Treffers behou. Hy is ook deur die ATKV vereer vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek.[2]
Yoti het op 1 Julie 2021 weens Covid-19 gesterf.[3] Hy was toe 71 jaar oud.
Remove ads
Diskografie
- Speel Bouzouki, 2001 EMI
- Griekse Boertjie Maak 'n Plan, SMMPCD836
Verwysings
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads