Zambezia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zambezia is 'n provinsie in Sentraal-Mosambiek. Dit is die grootste provinsie ten opsigte van sy bevolking van sowat 3,8 miljoen. Die hoofstad is Quelimane (uitgespreek /keliˈmani/, 192 000 inwoners in 2007).