Zoltán Kodály
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zoltán Kodály (Engelse uitspraak:ˈ|k|oʊ|d|aɪ; Hongaars: Kodály Zoltán, Hongaarse uitspraak: ˈkodaːj ˈzoltaːn; 16 Desember 1882 – 6 Maart 1967) was 'n Hongaarse komponis, etniese musikoloog, pedagoog, taalkundige, en filosoof. Hy is internasionaal bekend as die skepper van die Kodály-metode.