't Zandt
From Wikipedia, the free encyclopedia
't Zandt is ’n dorp in die munisipaliteit Eemsdelta in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het 't Zandt sy eie munisipaliteit gehad.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
't Zandt | |
---|---|
Dorp | |
Mariakerk, 13e eeu | |
Koördinate: 53°21′57″N 6°46′28″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Eemsdelta |
Bevolking | |
• Totaal | 590 |
Sluit
Die dorp het 'n kerk uit die 13de eeu. Die oudste deel van die Mariakerk is die skip in romanogotiese styl. Die koor, in gotiese styl, is uit die 15de eeu. Die losstaande toring is aan die oostelike sy, normaalweg staan die toring aan die westekant.