- 11 Januarie – Alan Paton, Suid-Afrikaanse skrywer en politieke leier († 1988).
- 21 Februarie – Gerard Rissik, Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank († 1979).
- 7 Maart – Wynnie Schumann, Suid-Afrikaanse opvoedkundige († 1989).
- 3 April – Lili Kraus, Hongaars-gebore pianis († 1986).
- 3 Mei – Bing Crosby, Amerikaanse akteur en sanger († 1977)
- 4 Junie – Jevgeni Mrawinski, Russiese dirigent († 1988).
- 19 Junie – Lou Gehrig, Amerikaanse bofbalspeler.
- 21 Junie – Al Hirschfield, spotprenttekenaar.
- 25 Junie – George Orwell (Eric Arthur Blair), skrywer († 1950).
- 2 Julie – Koning Olav V van Noorweë († 1991).
- 14 Julie – Irving Stone, Amerikaanse romanskrywer († 1989).
- 22 Julie – Jan de Klerk, ’n Suid-Afrikaanse politikus († 1979).
- 8 Augustus – Nico Malan, administrateur van Kaapland († 1981).
- 10 Augustus – Elizabeth Conradie, Afrikaanse lektor en navorser († 1939).
- 20 September – Alexandre Deulofeu, 'n Spaanse politikus en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings († 1978).
- 25 September – Mark Rothko, 'n Amerikaanse skilder († 1970).
- 1 Oktober – Vladimir Horowitz, Russies-Amerikaanse klassieke pianis en komponis († 1989).
- 8 Oktober – Mikro, (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn), bekende Afrikaanse skrywer († 1968).
- 28 Oktober – Evelyn Waugh, Engelse skrywer en joernalis († 1966).
- 31 Oktober – Bertrand de Jouvenel, 'n Franse filosoof, politieke ekonoom en futuris († 1987).
- 3 November – Walker Evans, Amerikaanse fotograaf († 1975)
- 12 November – G.S. Nienaber, Afrikaanse taalkundige († 1994)
- 17 November – Nicolaas Johannes Diederichs, Suid-Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid-Afrika (1975–1978) († 1978).
- 5 Desember – Johannes Heesters, Nederlands-Duitse akteur en sanger. († 2011).
- 21 Desember – Lucas Cornelius Steyn, Suid-Afrikaanse politikus en waarnemende Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1959 en 1961) († 1976).
- 26 Desember – Elisha Cook Jr., Amerikaanse akteur († 1995).
- 16 Januarie – Julius Vuylsteke, Vlaamse politikus en skrywer (* 1836).
- 13 Maart – Nicolaas Beets, ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand, Nederlandse skrywer, digter, predikant en hoogleraar (* 1814).
- 28 April - Josiah Willard Gibbs - Amerikaanse wetenskaplike (*1839)
- 20 Julie – Pous Leo XIII, die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1810).
- 4 September – Daantjie van den Heever, Hollandse taalstryder en lid van die Kaapse Parlement (* 1838).
- 1 November – Theodor Mommsen, Duitse politikus, skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1902 (* 1817).
- 8 Desember – Herbert Spencer, Engelse filosoof (* 1820).