- 3 Januarie – Greta Thunberg, Sweedse klimaataktivis.
- 25 Februarie – Lythe Pillay, Suid-Afrikaanse olimpiese naelloopatleet.
- 6 Maart – Millicent Simmonds, Amerikaanse aktrise.
- 1 Mei – Lizzy Greene, Amerikaanse aktrise.
- 19 Mei – JoJo Siwa, Amerikaanse aktrise, danseres en sangeres.
- 11 Junie – Breanna Yde, Amerikaanse aktrise.
- 1 Julie – Storm Reid, Amerikaanse aktrise.
- 13 Julie – Wyatt Oleff, Amerikaanse akteur.
- 19 Augustus – Steele Stebbins, Amerikaanse akteur.
- 28 Augustus – Quvenzhané Wallis, Amerikaanse aktrise.
- 3 September – Jack Dylan Grazer, Amerikaanse akteur.
- 24 Oktober – Hudson Yang, Amerikaanse akteur.
- 8 November – Dame Louise Windsor van Groot-Brittanje.
- 7 Desember – Catharina-Amalia, Prinses van Oranje, troonopvolger van Nederland.
- 23 Januarie – Nell Carter, Amerikaanse aktrise en sangeres (* 1948).
- 13 Februarie – Nico Coetzee, skrywer en akademikus (* 1911).
- 13 Februarie – Walt Whitman Rostow, Amerikaanse ekonoom (* 1916).
- 19 Februarie – Frank Quint, Suid-Afrika se eerste bruin ambassadeur (* 1921).
- 23 Februarie – Ds. Frans Maritz, leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en leier in die Sinode van Midde-Afrika (* 1946).
- 5 Mei – Walter Sisulu, anti-apartheidaktivis, vader van Lindiwe Sisulu (* 1912).
- 12 Junie – Gregory Peck, Amerikaanse akteur (* 1916).
- 12 Junie – Anna M. Louw, Afrikaanse skrywer en 'n wenner van die Hertzogprys (* 1913).
- 29 Junie – Katharine Hepburn, Amerikaanse aktrise (* 1907).
- 5 Julie – N!xau, Namibiese rolprentakteur van The Gods Must Be Crazy (* ~1944).
- 16 Augustus – Idi Amin, voormalige diktator van Uganda sterf in ballingskap in Saoedi-Arabië (* 1924).
- 30 Augustus – Charles Bronson, Amerikaanse rolprentster (* 1921).
- 9 September – Edward Teller, Hongaars-Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend is as Die vader van die waterstofbom (* 1908).
- 12 September – Johnny Cash, Amerikaanse country-sanger (* 1932).
- 1 November – Daishiro Yoshimura, Japannese sokkerspeler (* 1947).
- 4 November – Ken Gampu, Suid-Afrikaanse rolprentakteur (* 1929).
- 12 November – Jonathan Brandis, Amerikaanse akteur (* 1976).
- 12 Desember – Danie Smuts, Suid-Afrikaanse akteur (* ~1925).
- 28 Desember – Rykie van Reenen, Afrikaanse joernalis (* 1923).