2013 Curriebeker Premierafdeling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2013 Absa Curriebeker was ’n rugbykompetisie wat in 2013 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 75ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Kitsfeite
2013 | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Westelike Provinsie (33ste titel) |
Kampioene | Natalse Haaie (7de titel) |
Totaal wedstryde | 32 |
Wedstryde gespeel | 32 |
Drieë gedruk | 172 (gemiddeld 5.375 per wedstryd) |
Meeste punte | 92 Marnitz Boshoff (Goue Leeus) |
Meeste drieë | 7 Raymond Rhule (Vrystaat Cheetahs) |
Sluit
Die Westelike Provinsie is die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 25–18 in die 2012 eindstryd op Kings Park verslaan. Die eindstryd is hierdie jaar op 26 Oktober 2013 in Kaapstad beslis.