2015 Italiaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2015 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 6 September 2015 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n Mercedes gewen.
Kitsfeite Formula 1 Gran Premio d'Italia 2015, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Gran Premio d'Italia 2015 | ||
---|---|---|
Datum | 6 September 2015 | |
Plek | Autodromo Nazionale Monza | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:23.397 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:26.672 (rondte 49) | |
Podiumplekke | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes |
2 | Sebastian Vettel | Ferrari |
3 | Felipe Massa | Williams-Mercedes |
Sluit