Aaron Mokoena
Suid-Afrikaanse sokkerspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Teboho Aaron Mokoena (gebore op 25 November 1980 in Boipatong) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Bafana Bafana uitgedraf.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Aaron Mokoena op Loftus Versfeld, 16 Junie 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Teboho Aaron Mokoena[1] | ||
Gebore | 25 November 1980 (1980-11-25) (43 jaar oud) | ||
Geboorteplek | Boipatong, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,85 m | ||
Speelposisie | Verdedigende middelveldspeler/sentrale agter | ||
Jeugloopbaan | |||
Jomo Cosmos | |||
Bayer Leverkusen | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1999–2003 | Ajax | 7 | (0) |
2001 | → Germinal Beerschot (leen) | 12 | (1) |
2002 | → Germinal Beerschot (leen) | 29 | (1) |
2003–2005 | KRC Genk | 32 | (1) |
2005–2009 | Blackburn Rovers | 101 | (0) |
2009–2012 | Portsmouth | 77 | (2) |
2012–2013 | Bidvest Wits | 23 | (8) |
Nasionale span‡ | |||
Suid-Afrika O-23 | |||
1999–2010 | Suid-Afrika | 107 | (1) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22:00, 28 April 2012 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit