Abraham H. de Vries
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abraham Hermanus de Vries (1937-) is 'n Afrikaanse kortverhaalskrywer.[1] Hy word as een van die voorste eksponente in die Afrikaanse kortprosa beskou, veral in sy generering van nuwe betekenismoontlikhede in die struktuur van sy korter tekste. Sy oeuvre moet gelees word binne die raamwerk van nie alleen 'n postmodernistiese kompleksiteit en dubbelsinnigheid nie, maar ook kultuurhistories as een van die Sestigers.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Abraham H. de Vries | |
---|---|
Gebore | Abraham Hermanus de Vries 9 Februarie, 1937 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer |
Sluit
Hy skryf ook die spanningsverhale onder die skuilnaam Thys van der Vyver