Adam Mahomed Habib is 'n Suid-Afrikaanse akademikus en professor in politieke wetenskap, en van Junie 2013 tot Desember 2020 die Vise-Kanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) in Johannesburg, Suid-Afrika. Hy was die voormalige adjunk-vise-kanselier van die Universiteit van Johannesburg.[2][3][4]

Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Adam Habib
Thumb
Adam Habib (2003)

Visekanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand
Ampstermyn
1 Junie 2013[1]  31 Desember 2020
Voorafgegaan deur Loyiso Nongxa
Opgevolg deur Zeblon Vilakazi

Persoonlike besonderhede
Gebore onbekend
Alma mater Universiteit van KwaZulu-Natal (MA) Nagraadse Skool
Stadsuniversiteit van New York (Magister in die Wysbegeerte) Nagraadse Skool
Stadsuniversiteit van New York (Doktor in die Wysbegeerte)
Sluit

Loopbaan

Habib het aan twee Suid-Afrikaanse en een Amerikaanse universiteit gestudeer, naamlik die Universiteit van KwaZulu-Natal, Universiteit van die Witwatersrand en die Nagraadse Skool van die Universiteit van New York.

Politieke oriëntasie

Hy verklaar dat Karl Marx en Leon Trotsky sy politieke oriëntasie beïnvloed het.

Omstredenheid

In Oktober 2006 is hy toegang tot die Verenigde State geweier omdat hy na bewering by "terroristiese aktiwiteite" betrokke was.[5]

Op 20 Januarie 2010 is die verbod deur die destydse Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Hillary Clinton, opgeskort.

Werke

  • Habib, Adam (2013). South Africa's suspended revolution – Hopes and prospects. Wits University Press. ISBN 978-1-86814-608-6.

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.