Addis Abeba
Hoofstad en grootste stad van Ethiopië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Addis Abeba is die hoofstad en grootste stad van Ethiopië en lê op 'n hoogte van 2 355 m. Die stad het 'n internasionale lughawe, 'n spoorlyn wat na die hawe van Djiboeti lei en 'n universiteit. Belangrike bedrywe sluit tabak, voedselprodukte, tekstiel, chemikalieë en sement in.
Meer inligting Addis Abeba ...
Addis Abeba | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Ethiopië |
Administratiewe gewes | Addis Abeba |
Koördinate | 09°01′N 38°45′O |
Stigting | 1886 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 527 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 355 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 3 384 569 |
- Metropolitaanse gebied | 4 567 857 |
- Bevolkingsdigtheid | 5 165/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
Burgemeester (party) | Adanech Abebe |
Sluit