Adorp
From Wikipedia, the free encyclopedia
Adorp is ’n dorp in die munisipaliteit Het Hogeland in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 was Adorp 'n eie munisipaliteit gewees. Die dorp het 'n kerk wat uit die 13de eeu dateer.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Adorp | |
---|---|
Dorp | |
Die kerk van Adorp, 13de eeu | |
Koördinate: 53°16′29″N 6°32′4″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Het Hogeland |
Bevolking | |
• Totaal | 525 |
Sluit
Die Aeolus-meul dateer uit 1851. Aeolus is nog in private besit, maar word nie meer bedryf nie. Die meul benodig dringende herstelwerk.