![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/db/CrakeAfrican2%2528byMarkTittley%2529.jpg/640px-CrakeAfrican2%2528byMarkTittley%2529.jpg&w=640&q=50)
Afrikaanse riethaan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Afrikaanse riethaan (Crecopsis egregia) is 'n skaars tot algemene trekvoël en leef in vogtige grasvelde van seisoenale vloedvlaktes. Die voël is 19 – 23 cm groot en weeg 120 - 160 gram. In Engels staan die voël bekend as African Crake.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Afrikaanse riethaan | |
---|---|
![]() | |
Afrikaanse riethaan by die Pienaarsrivier, Limpopo | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Bechstein, 1803 |
Spesie: | C. egregia |
Binomiale naam | |
Crex egregia (Peters, 1854) | |
![]() | |
Verspreiding word slegs breedweg aangedui
██ Broeigebied in die somer██ Heel jaar woonagtig | |
Sinonieme | |
Ortygometra egregia |
Sluit