Afrikaanse sperwer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Afrikaanse sperwer (Accipiter tachiro) is 'n roofvoël. Dié roofvoël word dikwels misgekyk aangesien hulle in digte plantegroei jag. Hulle is meer opsigtelik wanneer hulle soggens vroeg oor die boomtoppe vlieg en herhalend roep.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Afrikaanse sperwer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Falconiformes (of Accipitriformes, q.v.) |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. tachiro |
Binomiale naam | |
Accipiter tachiro (Daudin, 1800) | |
Globale verspreiding Hele jaar Somer Winter |
Sluit