Alan Winde
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alan Richard Winde (gebore 18 Maart 1965) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sakeman. Hy is die huidige Premier van die Wes-Kaap en 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Hy was voorheen die Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, Wes-Kaapse provinsiale minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme en Wes-Kaapse provinsiale minister van ekonomiese geleenthede. Hy is 'n lid van die Demokratiese Alliansie.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Wes-Kaapse Provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid ...
Alan Winde | |
Winde in 2018 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Helen Zille |
---|---|
Wes-Kaapse Provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid | |
Ampstermyn 1 November 2018 – 22 Mei 2019 | |
Eerste minister | Helen Zille |
Voorafgegaan deur | Dan Plato |
Opgevolg deur | Albert Fritz |
Wes-Kaapse Provinsiale minister van ekonomiese geleenthede | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 1 November 2018 | |
Eerste minister | Helen Zille |
Voorafgegaan deur | Pos gestig |
Opgevolg deur | Beverley Schäfer |
Wes-Kaapse Provinsiale minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme | |
Ampstermyn 7 Mei 2009 – 26 Mei 2014 | |
Eerste minister | Helen Zille |
Voorafgegaan deur | Garth Strachan |
Opgevolg deur | Pos afgeskaf |
Lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Junie 1999 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Alan Richard Winde 18 Maart 1965 (1965-03-18) (58 jaar oud) Knysna |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Tracy Winde |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Knysna Hoërskool |
Sluit