Alphard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alphard[8] (ook bekend as Alpha Hydrae of α Hya) is die helderste ster in die sterrebeeld Noordelike Waterslang (Hydra). Dit is ’n reusester wat koeler maar helderder as die Son is. Dit is sowat 177 ligjare van hier.
Kitsfeite
Alphard
| ||||
Alphard se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Noordelike Waterslang | |||
Bayer-naam | Alpha Hydrae | |||
Spektraaltipe | K3 II-III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 09h 27m 35.2433s[2] | |||
Deklinasie | -08° 39′ 30.969″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2[1] | |||
Absolute magnitude (M) | -1.69 ± 0,09[3] | |||
B-V-kleurindeks | +1,44[4] | |||
U-B-kleurindeks | +1,73[4] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 3,03 ± 0,36[3] | |||
Radius (R☉) | 50,5 ± 4[3] | |||
Ligsterkte (L☉) | 780 ± 78[1] | |||
Ouderdom (jaar) | 420 miljoen[3] | |||
Temperatuur (K) | 4 120[5] | |||
Afstand (ligjaar) | 177 ± 8 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 1,1[6] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,06[5] | |||
Ander name | ||||
Alfard, Alphart, Kalbelaphard, Cor Hydrae, 30 Hydrae, HR 3748, BD−08° 2680, HD 81797, SAO 136871, FK5 354, HIP 46390[7] | ||||
|
Sluit
Alphard verskyn op die vlag van Brasilië en simboliseer die deelstaat Mato Grosso do Sul.[9]