Alwyn Schlebusch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alwyn Schlebusch (1917–2008) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman wat verskeie hoë poste beklee het. Van 1 Januarie 1981 tot 14 September 1984 was hy die adjunk-staatspresident van Suid-Afrika, die enigste persoon tot hede wat die titel gedra het.[1]
Kitsfeite President, Eerste minister ...
Alwyn Schlebusch | |
Foto op sy begrafnisbrief | |
Adjunk-staatspresident van Suid-Afrika | |
Ampstermyn 1 Januarie 1981 – 14 September 1984 | |
President | Marais Viljoen |
---|---|
Eerste minister | Pieter Willem Botha |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 16 September 1917 Lady Grey, Oos-Kaap |
Sterf | 7 Januarie 2008 (op 90) Pretoria |
Politieke party | Nasionale Party |
Eggenoot/-note | Isabel en Jeanette |
Religie | Nederduits Gereformeerd |
Sluit