Amanda Strydom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Amanda Strydom (gebore 23 Julie 1956) is 'n Afrikaanse kabaretsangeres, liedjieskrywer en aktrise wat ook bekendheid in Nederland verwerf het. In 1979 speel sy die hoofrol in Franz Marx se rolprent, Pasgetroud.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Amanda Strydom | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 23 Julie 1956 (1956-07-23) (67 jaar oud) |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Genres | Kabaret |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1995 – nou |
Webwerf | amandastrydom.com |
Sluit