Anémone
aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anémone (9 Augustus 1950 – 30 April 2019) was 'n Franse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Le père Noël est une ordure (1982), Peril (1985), The Grand Highway (1987), en Lautrec (1998).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Anémone | |
Geboorte | (1950-08-09)9 Augustus 1950 |
---|---|
Sterfte | 30 April 2019 (op 68) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1968–2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit