Andrei Beli
Russiese skrywer, digter en denker (een van die stigters van simboliek); die grootste, saam met D. Merezhkovsky, prosaskrywer van die Silwertydperk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Boris Nikolajewitsj Boegajef (Russies: Бори́с Никола́евич Буга́ев; 26 Oktober [O.S. 14 Oktober] 1880 - 8 Januarie 1934), beter bekend onder sy skuilnaam, Andrei Beli (Андре́й Бе́лый), was 'n Russiese romanskrywer, digter, teoretikus en letterkundige resensent. Sy roman Petersburg is deur Vladimir Nabokov beskou as die derde grootste meesterstuk van die 20ste eeu.[1][2][3]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Andrei Beli | |
---|---|
Andrei Beli in Brussel (1912) | |
Gebore | (1880-10-26)26 Oktober 1880 |
Sterf | 08 Januarie 1934 (op 53) Moskou, USSR |
Alma mater | Moskouse Ryksuniversiteit |
Sluit