From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrew Thompson was 'n Afrikaanse akteur wat bekend was vir sy rolle as Theunis van Rooyen in Molly en Wors, J.P. Venter in kykNET se Hart van staal. Hy het ook die rol van Fanie 'Skêr' Vorster in die fliek Bakgat! vertolk.
Andrew Thompson | |
Geboorte | 1986 |
---|---|
Sterfte | 9 Maart 2012 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thompson voltooi sy hoërskoolloopbaan aan die Hoërskool Linden (waar hy in 2004 gematrikuleer het). Hy woon vir sewe jaar dramaklasse by Louise van Niekerk by. In 2006 studeer hy B.A. Drama by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie.
Sy vriendin het op 9 Maart 2012 op sy lyk in sy woonstel afgekom nadat hy selfmoord gepleeg het.[1][2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.