From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrés Iniesta Luján (gebore op 11 Mei 1984 in Fuentealbilla) is 'n Spaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 1996 as middelvelder by FC Barcelona en draf ook vir die Spaanse nasionale sokkerspan uit. Sy bynaam is El Blanquito (Die Bleekgesig), wat na sy bleek gelaat verwys, 'n familietrek van sy moeder se kant.
Andrés Iniesta in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Andrés Iniesta Luján[1] | ||
Gebore | 11 Mei 1984 | ||
Geboorteplek | Fuentealbilla, Spanje | ||
Lengte | 1,71 m[2] | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Barcelona | ||
Nommer | 8 | ||
Jeugloopbaan | |||
1994–1996 | Albacete | ||
1996–2001 | Barcelona | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2001–2003 | Barcelona B | 54 | (5) |
2002– | Barcelona | 358 | (33) |
Nasionale span‡ | |||
2000 | Spanje O15 | 2 | (0) |
2000–2001 | Spanje O16 | 7 | (1) |
2001 | Spanje O17 | 4 | (0) |
2001–2002 | Spanje O19 | 7 | (1) |
2003 | Spanje O20 | 7 | (3) |
2003–2006 | Spanje O21 | 18 | (6) |
2006– | Spanje | 102 | (12) |
2004 | Katalonië | 1 | (0) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 4 Mei 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Op 11 Julie 2010 teken hy Spanje se enigste doel tydens die eindstryd van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 teen Nederland aan. Met die doel wen Spanje die toernooi, die eerste keer in die geskiedenis wat die eer hulle te beurt val.
Vir die Spaanse nasionale sokkerspan:[3]
Jaar | Kere uitgedraf | Doelskoppe |
---|---|---|
2006 | 8 | 0 |
2007 | 12 | 5 |
2008 | 14 | 1 |
2009 | 5 | 0 |
2010 | ||
Totaal | 39 | 6 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.