Andy Griffith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andy Griffith (1 Junie 1926 – 3 Julie 2012) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente No Time for Sergeants (1958) en Waitress (2007), en in die televisiereekse The Andy Griffith Show (1960) en Matlock (1986).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Andy Griffith | |
Geboortenaam | Andy Samuel Griffith[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1955–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit