Anna-Maria Ravnopolska-Dean
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anna-Maria Ravnopolska-Dean, eintlik Anna-Maria Jordanova Ravnopolska-Dean (Bulgaars: Анна-Мария Равнополска-Дийн), is 'n harpspeleres en komponis. Sy is gebore in Sofia in Bulgarye. Sy het onder Liana Pasquali en Susann McDonald gestudeer. In 1993 het sy haar debuut in Carnegie Hall in die VSA gemaak.