![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0f/Antonvanwouwhouse.jpg/640px-Antonvanwouwhouse.jpg&w=640&q=50)
Anton van Wouw-huis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Anton van Wouw-huis was die laaste tuiste en ateljee van die beeldhouer Anton van Wouw (1862-1945). Die huis, wat nou aan die Universiteit van Pretoria behoort, staan op die hoek van Clark- en Rupertstraat in Brooklyn, Pretoria.
Meer inligting Ander name, Plek ...
![]() | |
Anton van Wouw-huis | |
Ander name | Van Wouw-huis |
---|---|
Plek | Brooklyn, Pretoria |
Land | ![]() |
Openingsjaar | 1974 |
Geopen deur | Dr Anton Rupert (1916 - 2006) |
Tipe museum | Kunsmuseum |
Webtuiste | Anton van Wouw Museum |
Sluit