From Wikipedia, the free encyclopedia
Argon-38 (chemiese notasie 3818Ar) is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas.
Argon-36 en argon-38 is oerisotope wat in die nukleosintese binne sterre gevorm word, terwyl argon-40 hoofsaaklik 'n radiogene vervalproduk van 40K is. In die son se atmosfeer oorheers die oerisotope. Die isotoopverhouding is omtrent 84:15:1. Hier op aarde verteenwoordig die radiogene isotoop 99,6% van die atmosfeer se argon. [1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.