Asima Chatterjee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asima Chatterjee (23 September 1917 – 22 November 2006) was 'n Indiese organiese chemikus wat bekend is vir haar werk in organiese chemie en plantgeneeskunde.[1] Voorbeelde van haar mees noemenswaardige werk is navorsing op vinca alkaloïede, en die ontwikkeling van anti-epileptiese medikasie en anti-malariamedisyne. Sy het ook baie werke oor medisinale plante van die Indiese subkontinent gepubliseer. Sy was die eerste vrou om 'n doktorsgraad in die Wetenskap aan 'n Indiese Universiteit te verwerf.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |