Bárðarbunga
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bárðarbunga (IFA: ˈpaurðarˌpuŋka, luister (hulp·inligting)) is 'n stratovulkaan onder Ysland se grootste gletser, Vatnajökull in die Nasionale Park Vatnajökull. Dit is die tweede hoogste berg in Ysland (2 009 m bo die seevlak) en deel van 'n vulkaanstelsel wat sowat 200 km lank en 25 km breed is.
Kitsfeite
Bárðarbunga | |
---|---|
Ligging | Vatnajökull, Ysland |
Hoogte | 2 009 meter bo seevlak |
Koördinate | 64°38′28″N 17°31′41″W |
Bergtipe | Yslandse stratovulkaan |
Laaste uitbarsting | 29 Augustus 2014 tot 27 Februarie 2015 |
Bárðarbunga se ligging in Ysland. |
Sluit