From Wikipedia, the free encyclopedia
Die BMW N73 is 'n natuurlik-geaspireerde V12-petrolenjin wat die BMW M73 vervang het en van 2003–2016 vervaardig is. Dit is gebruik in die BMW 7-reeks en Rolls-Royce Phantom.
Die N73 was die wêreld se eerste produksie V12-enjin wat direkte poortinspuiting gebruik het.[1]
In vergelyking met sy M73- voorganger, het die N73 dubbele nokakasse, dubbele VANOS (veranderlike kleptydreëling) en valvetronic (veranderlike klepligters).[2][3]
Weergawe | Jaar | Verplasing | Krag | Wringkrag | Kompressie- verhouding |
---|---|---|---|---|---|
N73B60 | 2003-2008 | 5972 cc | 327 kW (439 hp) teen 6 000 rpm |
600 Nm teen 3 950 rpm |
11.3:1 |
N73B68 | 2003-2016 | 6749 cc | 338 kW (453 hp) teen 5 350 rpm |
720 Nm teen 3 500 rpm |
11.0:1 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.