From Wikipedia, the free encyclopedia
Beeldspraak is figuurlike taalgebruik oftewel 'n stylfiguur. Die gedagte aan iets bepaalds (die referent) roep ander sake (beelde) in die gedagtes op wat verband hou met die referent en 'n ooreenkoms daarmee toon. Hierdie kognitief-ervare ooreenkomste word assosiasie (uit die sielkunde) genoem. Beeldspraak is 'n vorm van assosiasie.[1]
Standaarduitdrukkings in Afrikaans wat op beeldspraak gebaseer is, is:
Vorme van beeldspraak is:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.