Benjamin List
From Wikipedia, the free encyclopedia
Benjamin List (gebore 11 Januarie 1968) is 'n Duitse chemikus wat een van die direkteure van die Max Planck Instituut vir Steenkoolnavorsing en professor in organiese chemie aan die Universiteit van Keulen is. Hy het organokatalise mede-ontwikkel saam met David MacMillan. Organokatalise is 'n metode om chemiese reaksies te versnel en doeltreffender te maak. Hy het die 2021 Nobelprys vir Chemie met David MacMillan gedeel "vir die ontwikkeling van asimmetriese organokatalise".[1]
Kitsfeite Gebore, Alma mater ...
Benjamin List | |
---|---|
Benjamin List (2021) | |
Gebore | (1968-01-11)11 Januarie 1968 Frankfurt, Duitsland |
Alma mater |
|
Vakgebied | Organiese chemie |
Instellings |
|
Toekennings |
|
Proefskriftoesighouer | Johann Mulzer |
Proefskrif | Synthese eines Vitamin B 12 Semicorrins (1997) |
Eggenoot | Dr. Sabine |
Kinders | Theo en Paul |
Sluit