From Wikipedia, the free encyclopedia
Bergnooientjie (Aeropetes tulbaghia) is 'n vlinderspesie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae).[1]
Bergnooientjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | Pterygota |
Infraklas: | Neoptera |
Superorde: | Endopterygota |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Satyrinae |
Tribus: | Dirini |
Genus: | Aeropetes |
Spesie: | A. tulbaghia |
Binomiale naam | |
Aeropetes tulbaghia | |
Verspreiding in Suid-Afrika, Lesotho en eSwatini (ook inheems aan Oos-Zimbabwe) | |
Sinonieme | |
|
Dit kom veral in die fynbos voor en bestuif net plante wat rooi blomme het. Een van die soorte wat dit besoek is 'n orgidee, die bakkiesblom, wat heeltemal afhanklik van A. tulbaghia is vir sy bestuiwing. [2]
Aeropetes tulbaghia is na Ryk Tulbagh, goewerneur van die Kaap in 1751-17771, vernoem. Hy het baie belang gestel in die fauna en flora van die Kaap. Die skoenlapper was deel van 'n versameling wat hy na die botanikus Carolus Linnaeus in Europa gestuur het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.