From Wikipedia, the free encyclopedia
Bhimrao Ramji Ambedkar (Marathi: भीमराव रामजी आंबेडकर [bʱiːmraːw raːmdʑiː aːmbeːɽkər]; 14 April 1891 – 6 Desember 1956), algemeen bekend onder die naam Babasaheb Ambedkar, was 'n Indiese regsgeleerde, ekonoom, politikus en gelykheidsvegter wat aksie teen die diskriminasie en ongelyke behandeling van die Onaanraakbare (Dalite) geneem het. Sy bekering tot Boeddhisme in 1935 het tot die stigting van die Boeddhistiese Dalitbeweging gelei. Verder het hy 'n rol in die stryd vir vroueregte en die arbeidersbeweging gespeel. Hy was die eerste minister van justisie in die onafhanklike Indië en hy word herken as die mees vooraanstaande vormer van die Grondwet van Indië.[3][4][5][6][7][8]
Bhimrao Ramji Ambedkar | |
Bhimrao Ramji Ambedkar | |
1ste Minister van Reg en Geregtigheid | |
Ampstermyn 15 Augustus 1947 – September 1951 | |
Eerste minister | Jawaharlal Nehru |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Charu Chandra Biswas |
Voorsitter van die Grondwetkomitee | |
Ampstermyn 29 Augustus 1947 – 24 Januarie 1950 | |
Eerste minister | Jawaharlal Nehru |
Arbeidslid, Onderkoning se Uitvoerende Raad | |
Ampstermyn 1942 – 1946 | |
Voorafgegaan deur | Feroz Khan Noon |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Mahu, Brits-Indië (nou in Indië) | 14 April 1891
Sterf | 6 Desember 1956 (op 65) Delhi, Indië |
Eggenoot/-note | Ramabai Ambedkar (huwelik in 1906)[1] Savita Ambedkar (huwelik in 1948)[2] |
Alma mater | Universiteit van Mumbai Columbia Universiteit Universiteit van Londen London School of Economics |
Religie | Boeddhisme |
Toekennings | Bharat Ratna |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.