Bidhya Devi Bhandari (Nepalees: विद्या देवी भण्डारी; gebore 19 Junie 1961) het van 2015 tot as die president van Nepal gedien. Sy was die eerste vroulike president van Nepal.[1][2][3] Sy was ook die adjunkvoorsitter van die Kommunistiese Party van Nepal.
Bidhya Devi Bhandari विद्यादेवी भण्डारी | |
Bidya Devi Bhandari in 2019 | |
2de President van Nepal | |
Ampstermyn 29 Oktober 2015 – 12 Maart 2023 | |
Vise | Nanda Kishor Pun |
---|---|
Eerste minister | Pushpa Kamal Dahal Sher Bahadur Deuba Khadga Prasad Oli |
Voorafgegaan deur | Ram Baran Yadav |
Opgevolg deur | Ram Chandra Poudel |
Minister van Verdediging | |
Ampstermyn 25 Mei 2009 – 6 Februarie 2011 | |
President | Ram Baran Yadav |
Eerste minister | Madhav Kumar Nepal |
Voorafgegaan deur | Ram Bahadur Thapa |
Opgevolg deur | Bijaya Kumar Gachchhadar |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 19 Junie 1961 Mane Bhanjyang, Nepal |
Politieke party | Kommunistiese Party van Nepal (tot 2015) Onafhanklik(sedert 2015) |
Eggenoot/-note | Madan Bhandari (1952–1993) |
Kind(ers) | 2 |
Religie | Hindoeïsme |
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.